Die bereddering van ‘n boedel is ‘n tegniese proses en dié dokument bied ‘n uiteensetting van relevante inligting aangaande die administrasie van ‘n boedel. Aanstel van ‘n eksekuteur Voordat die eksekuteur van ‘n boedel aangestel kan word, moet die Meester…